Tritonia tugwelliae is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen Prins Albert, Leeu-Gamka en Laingsburg voor. Die spesie het tans geen bedreigings nie.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

tugwelliae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika