Tritonia squalida is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Riversdal tot by Albertinia en Stilbaai voor. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing om Albertina en stedelike ontwikkeling by Albertina en Stilbaai. Indringerplante is ook 'n bedreiging.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
squalida Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika