José Pedro Castillo Terrones (gebore 19 Oktober 1969 in Puña), was van 28 Julie 2021 tot 7 Desember 2022 die president van die Republiek Peru.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Peruane Kategorie:Presidente