Tritonia kamisbergensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Tritonia behoort en is deel van die fynbos en die Sukkulente Karoo. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom in Namakwaland en Kamiesberg voor. Hier het die spesie 'n voorkomsgebied van 391 km² en daar is drie sub populasies. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
kamisbergensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika