Tritonia delpierrei is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Richtersveld voor waar dit deel van die vygieveld is. Dit 'n voorkomsgebied van 157 km². Die spesie word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
delpierrei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika