Chalons is 'n spruit in die Laeveld van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika.

Ontspring en roete Die spruit ontspring in die sentrale Krugerwildtuin en mond uit in die Shisakashanghondo wat 'n sytak van die Olifantsrivier is.

Eksterne skakel Google-kaart van Chalons se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Krugerwildtuin Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Riviere in Mpumalanga