Die Kaspersnekrivier vloei in die ooste van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika.

Ontspring en roete Die rivier ontspring op die Drakensberg-plato en mond uit in die Ohrigstadrivier wat 'n sytak van die Olifantsrivier word.

Eksterne skakel Google-kaart van die Kaspersnekrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)