Crocosmia masoniorum is 'n meerjarige blomplant wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom op die suidelike Drakensberg, by Engcobo, voor. Hier is daar slegs sewe sub populasies wat bedreig word deur oorbeweiding, indringerplant en bosbou aktiwiteite. Die spesie is deel van die Drakensberg-grasland.

Die plant word tot 80 cm hoog en blom van Desember tot Januarie.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World PlantZAfrica

Kategorie:Crocosmia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika