Die Kettingspruit vloei in die Laeveld in die ooste van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika.
Ontspring en roete Die spruit ontspring op die wesgrens van die sentrale Krugerwildtuin en mond uit in die Shisakashanghondo wat 'n sytak van die Olifantsrivier word.
Eksterne skakel Google-kaart van die Kettingspruit se samevloei by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Krugerwildtuin