Die Nhlanganinirivier is 'n rivier wat sentraal in die Krugerwildtuin, in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika vloei. Sy monding is in die Engelharddam aan die suidebank van die Letabarivier enkele kilometer oos van die Letaba-ruskamp.
Die kleinerige Nhlanganinidam teenaan die Phalaborwa-Letaba-teerpad, is 'n nuttige uitkykpunt vir wild wat kom water suip.
Oorsprong
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Nhlanganinirivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Riviere in Limpopo