Die Tafelberg kalossie (Ixia seracina) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Koue Bokkeveld en Groot Winterhoekberge op hoë hoogtes voor.
Bronnelys Plants of the World On Line ScienceDirect Naturalist
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika seracina