Ixia tenuifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Malmesbury tot by Darling en Kalbaskraal voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 18 km². Die spesie het groot dele van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en word tans bedreig deur indringerplante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika tenuifolia