Ixia teretifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos en die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveld-eskarp voor, wes van Sutherland. Hier is daar slegs een populasie en die spesie het tans geen bedreigings nie.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika teretifolia