Ixia thomasiae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die sentraal Roggeveld-eskarp voor, wes van Middelpos. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 2 km². Die spesie het groot dele van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing. Die bedreiging bestaan steeds.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika thomasiae