Ixia vinacea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Tulbagh voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 2 km² waar die enkele populasie uit minder as 500 plante bestaan. Die spesie het groot dele van sy habitat afgestaan landbou aktiwiteite en word tans bedreig deur onbeheerde veldbrande, indringerplante en oorbeweiding.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika vinacea