Ixia namaquana is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap en kom in die hoër liggende bergagtige gebiede van die Richtersveld tot die noordelike Sederberg voor. Subpopulasies in die suide word deur gewasverbouing bedreig.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika namaquana