Ixia orientalis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap en kom van Caledon tot by Bathurst en die Amatholeberge voor. Hierdie spesie is die mees algemeenste en wydverspreide spesie in die genus.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika orientalis