Die Agau-tale, of Sentraal-Koesjitiese tale, word deur verskeie groepe in Ethiopië en, in een geval, Eritrea gepraat. Hulle word soos volg geklassifiseer (volgens Appleyard):Appleyard, David L. (2006) A Comparative Dictionary of the Agaw Languages (Kuschitische Sprachstudien Band 24). Keulen: Rüdiger Köppe Verlag.

Awngi (Suid-Agau): gepraat suid van die Tanameer, meer as 350 000 sprekers (Kunfal, gepraat wes van die Tanameer; waarskynlik ’n dialek van Awngi)Joswig, Andreas en Hussein Mohammed (2011). A Sociolinguistic Survey Report; Revisiting the Southern Agaw Language areas of Ethiopia. SIL International. SIL Electronic Survey Reports 2011-047. Noord-Agau: Bilen–Xamtanga: Bilen (noord) 70 000 sprekers Eritrea, om die dorp Keren, en in Oos-Soedan, om die dorp Kassala Xamtanga (Sentraal-Agau; ook genoem Khamir, Khamta): 143 000 sprekers in Noord-Amhara Qimant (Wes-Agau) byna uitgestorwe, gepraat in die Semien Gondar-sone (dialekte Qwara, byna uitgestorwe; Kayla, uitgestorwe)

Sien ook Agau-volk

Verwysings

Skakels

Kategorie:Afro-Asiatiese tale