Die soetkalossie (Ixia odorata) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Olifantsrivierberge en Piketberg tot by die Kaapse Skiereiland, Kleinrivierberge en Elim voor.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika odorata