Gladiolus fourcadei is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap. Die plant se habitat is voortdurig besig om te verklein weens 'n verskeidenheid redes onder andere oorbeweiding, bosbou aktiwiteite, indringerplante en te veel bosbrande.

Die spesie is vernoem na Henri Georges Fourcade.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika fourcadei