Berg Anderson is die tweede hoogste bergpiek (2 273 m) in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie piek is in die Drakensberge, 10 km noord soos die kraai vlieg van die Long Tompas.Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995

Koördinate;

Sien ook Lys van Bergpieke in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Mpumalanga