Die bokmakierieblom (Witsenia maura) is 'n plant wat endemies is aan die Wes-Kaap en deel van die fynbos vorm. Die plant kom voor op die suidelike Kaapse Skiereiland, verby die Hottentots-Hollandberge, Kogelberg tot by die ooste kant van die Riviersonderendberge.
Witsenia is 'n monotipiese takson met slegs een spesie wat tot die genus hoort.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika