Die Duiwel se Kneukels is 'n hoë bergpiek (1 777 m) in die Drakensberg van Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie verskynsel is aan die onderkant van die Long Tompas oppad na Sabie, by 'n inham waar die standbeeld van die Long Tomkanon geplaas is.Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995

Koördinate;

Sien ook Lys van Bergpieke in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Mpumalanga