Klattia flava is 'n plant wat endemies aan die Wes-Kaap is en deel van die fynbos vorm. Die spesie kom voor van die Hottentots-Hollandberge tot by Bainskloof. Die plant het 'n voorkomsgebied het van 400 km² en daar word bereken dat daar minder as 1000 individuele plante oor is. Die plant spruit weer uit na 'n brand en dit word bedreig deur water onttrekking.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Klattia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika