Die Saint-Sacerdos-katedraal van Sarlat (Frans: Cathédrale Saint-Sacerdos de Sarlat) is 'n Franse Rooms-Katolieke katedraal in Sarlat-la-Canéda in die département Dordogne. Dit dra die titel van die katedraal van die bisdom Périgueux en Sarlat. Dit is in 1840 as 'n historiese monument geklassifiseer.https://structurae.net/en/structures/sarlat-la-caneda-cathedralhttps://fra.archinform.net/projekte/29266.htmhttps://www.pop.culture.gouv.fr/notice/merimee/PA00082916

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Rooms-Katolieke katedrale Kategorie:Kerkgeboue in Frankryk