Die R570 is 'n streeksroete wat die Jeppesrif-grenspos op grens van Eswatini met die Malelaan-hek van Krugerwildtuin verbind. Die roete kruis die N4-nasionale pad wanneer dit deur Malelane gaan.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport