Die R576 is 'n streeksroete wat die R101-streeksroete by Codrington met die R516-streeksroete, net wes van Settlers, verbind. Die roete kruis die N1-nasionale pad.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport