Die R571 is 'n streeksroete wat die Mananga-grenspos op grens van Eswatini met die Krokodilbrug-hek van die Krugerwildtuin verbind. Die roete kruis die N4-nasionale pad met 'n verspringende kruising by Komatipoort.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport