Die R575 is 'n streeksroete wat die R544 met die R555 verbind. Die roete begin tussen Vandyksdrif en eMalahleni en verbind dit met die R555, 6 km wes van Middelburg. Dit kruis bo-oor die N4-nasionale pad.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport