Die R568 is 'n streeksroete wat die R513-streeksroete met die R573-streeksroete by Siyabuswa verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R513, 19 km oos van Cullinan en noord gaan. Dit gaan deur Ekangala, KwaMhlanga en kruis die R573. Dit swaai noordoos en sluit by die R573 aan in Siyabuswa.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport