Garry Louis Pagel (gebore 17 September 1966) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy het in 1995 en 1996 vir die Springbokke op stut uitgedraf. Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het.

Hy het weer begin boer nadat hy uitgetree het uit 'n professionele loopbaan in rugby. Hy woon tans in die Oos-Kaap.

Toetswedstryde No. Teenstander Uitslag (SA 1ste) Posisie Drieë Datum Plek 1. 27–18 Plaasvervanger 0 25 Mei 1995 Nuweland, Kaapstad 2. 21–8 Stut 0 30 Mei 1995 Nuweland, Kaapstad 3. 20–0 Stut 0 3 Junie 1995 Boet Erasmus, Port Elizabeth 4. 15–12 Plaasvervanger 0 24 Junie 1995 Ellispark, Johannesburg 5. 32–22 Plaasvervanger 0 31 Augustus 1996 Ellis Park, Johannesburg

Verwysings

Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense