Die platorandperdepram (Zanthoxylum thorncroftii) is 'n boom wat endemies aan die provinsies Limpopo en Mpumalanga van Suid-Afrika is. Die spesie se FSA-nommer is 255.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika thorncroftii Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika