Ruben Jacobus Kruger (30 Maart 1970 – 27 Januarie 2010) Ruben Kruger passes away was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy het vir die Springbokke as Losvoorspeler uitgedraf. Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het; daarbenewens het hy tydens die Rugbywêreldbeker 1999 vir die Springbokke uitgedraf. Hy is twee maande voor sy 40ste verjaarsdag aan breinkanker oorlede.
Verwysings
Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Sterftes in 2010