Andries Thomas "André" Markgraaff (gebore 23 Desember 1956) is 'n oud-Springbokrugbyspeler. Hy het in 1974 in Kimberley aan die Hoërskool Diamantveld gematrikuleer. Hy was ook 'n kontroversiele nasionale rugbyafrigter, wat moes bedank nadat hy op 'n afluisterapparaat uitgevang is om die "K-woord" uit te spreek in 1997.

In 1998 het Markgraaff die Griekwas tot 'n oorwinning in die Vodacombeker gelei en daarna tot die halfeindstryd van die Curriebeker teen . Griquas and Cheetahs meet in pick of the Currie Cup action Scrum.com, 20 Julie 2005 Hy het ook die Cats in SuperRugby afgerig en is 'n stigterslid van die PUK Rugbyinstituut.

Markgraaff het later jare sy terugkeer tot rugbyadministrasie gemaak. Hy was die Adjunkpresident van SARFU en die sameroeper van SARFU se tegniese komitee.

Verwysings

Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Sterftes in 2010