Die Xilinxarivier is 'n rivier wat tussen Nqamakwe en Idutywa in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die rivier is 'n sytak van die Gcuwarivier in die opvanggebied van die Groot-Keirivier.
Dam Xilinxadam
Eksterne skakel Google-kaart van die Xilinxarivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap