James Dalton (gebore 16 Augustus 1972 in Johannesburg) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Springbokke op haker uitgedraf het. Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het.
Hy het aan Parktown Boys' High School skoolgegaan en gematrikuleer aan Hoër Seunskool Jeppe in Johannesburg.
Verwysings
Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense