Jakobus Johannes "Kobus" Wiese (gebore 16 Mei 1964) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy het tussen 1993 en 1996 as slot vir die Springbokke uitgedraf. Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het. Hy was 'n spesialis nommer twee lynstaanspringer, en het uitgestaan in die vaste los- en losspel.

Verwysings

Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Cats rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Alumni van Paarl-gimnasium