Die Kinirarivier is 'n rivier wat in die Transkeistreek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die rivier sluit aan by die Umzimvuburivier tussen Mount Frere en Mount Ayliff.
Oorsprong
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Kinirarivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap