Johannes Jacobus 'Hannes' Strydom (* 13 Julie 1965 in Welkom – † 19 November 2023 in Mpumalanga) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tussen 1993 en 1997 vir die Springbokke op slot uitgedraf het. Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het. Hy het aan Pearson High School in Port Elizabeth gematrikuleer en die skool se A veld is na hom vernoem. Hy was later 'n apteker in Pretoria en die eienaar van die Pharma Valu-groep van apteke.Delport, Dennis. Skok oor Strydom se dood, Beeld, 21 November 2023
Afsterwe Hannes Strydom sterf op 19 November 2023 in 'n motorongeluk in Mpumalanga.
Toetswedstryde No. Teenstander Uitslag (SA 1ste) Posisie Drieë Datum Plek 1. 17–18 Slot 3 Julie 1993 Ellispark, Johannesburg 2. 19–12 Slot 31 Julie 1993 Sydney Voetbalstadion, Sydney 3. 20–28 Slot 14 Augustus 1993 Ballymorestadion, Brisbane 4. 12–19 Slot 21 Augustus 1993 Sydney Voetbalstadion, Sydney 5. 29–26 Slot 6 November 1993 Estadio Arquitecto Ricardo Etcheverry, Buenos Aires 6. 52–23 Slot 13 November 1993 Estadio Arquitecto Ricardo Etcheverry, Buenos Aires 7. 15–32 Slot 4 Junie 1994 Loftus Versfeld, Pretoria 8. 27–18 Slot 25 Mei 1995 Nuweland, Kaapstad 9. 20–0 Slot 3 Junie 1995 Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth 10. 19–15 Slot 17 Junie 1995 Kings Park, Durban 11. 15–12 Slot 24 Junie 1995 Ellispark, Johannesburg 12. 25–19 Plaasvervanger 3 Augustus 1996 Vrystaatstadion, Bloemfontein 13. 18–29 Plaasvervanger 10 Augustus 1996 Nuweland, Kaapstad 14. 19–23 Slot 17 Augustus 1996 Kings Park, Durban 15. 26–33 Slot 1 24 Augustus 1996 Loftus Versfeld, Pretoria 16. 37–20 Plaasvervanger 15 Desember 1996 Cardiff Arms Park, Cardiff 17. 74–10 Slot 10 Junie 1997 Nuweland, Kaapstad 18. 16–25 Slot 21 Junie 1997 Nuweland, Kaapstad 19. 15–18 Slot 28 Junie 1997 Kings Park, Durban 20. 35–16 Slot 5 Julie 1997 Ellispark, Johannesburg 21. 61–22 Slot 23 Augustus 1997 Loftus Versfeld, Pretoria
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Cats rugbyspelers