Aloe falcata is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap en kom in Namakwaland en die Richtersveld voor.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
falcata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika