Aloe fosteri is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan Limpopo en Mpumalanga en kom voor op die eskarp tussen Lydenburg en Polokwane.

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Onine

fosteri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika