Die Jonkershoekberge is 'n bergmassa aan die suidelike Wes-Kaap van Suid-Afrika. Dit is geleë net oos van die stad Stellenbosch en vorm deel van die Hottentots-Hollandberge.

Sien ook Lys van bergpieke in Suid-Afrika

Kategorie:Bergreekse in Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap