Die Balloch is 'n bergpiek in die Witteberg in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2 648 m hoog, een van die hoogste punte in die Oos-Kaap. Die bergpiek is net wes van die R393-streekspad tussen Lundinsnek en War Trail. Die Joggemspruit ontspring 'n ent oos van die Ballochpiek.

Sien ook Lys van bergpieke in Suid-Afrika

Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap