duimnael|links|Die hoofkantoor van Televisión Nacional de Chile (TVN) is 'n Chileense televisienetwerk met sy hoofkantoor in Santiago de Chile. Dit is in opdrag van president Eduardo Frei Montalva gestig en op 18 September 1969 landwyd van stapel gestuur.

Verwysings

Kategorie:Chileense televisiekanale Kategorie:Uitsaaikorporasies