Die Kaalspruit is 'n spruit wat in die provinsie Mpumalanga in Suid-Afrika vloei. Dit sluit aan by die Vaalrivier voor dit deur die Grootdraaidam opgedam word, noordoos van Standerton.

Oorsprong wes van Perdekop.

Saamvloei net duskant Grootdraaidam.

Eksterne skakel Google-kaart van die Kaalspruit by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga