Die Montagu kliplelie (Gladiolus stefaniae) is 'n geofiet wat endemies aan Suid-Afrika is. Die spesie kom by twee plekke voor, naby Montagu in die Langeberg en op Potberg. Daar is minder as 5 000 plante in die twee populasies, dus word die plant word as seldsaam beskou. Die habitat word nie bedreig nie.
Dit is 'n knolagtige plant wat 300-600 mm hoog word gedurende blomtyd.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantZAfrica
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika stefaniae