duimnael|Aleksander Doba by die Poolse Woodstock 2015 Aleksander Doba (gebore op 9 September 1946, oorlede op 22 Februarie 2021) was 'n Poolse kajakvaarder wat veral bekend was vir sy lang reise wat oseane oorsteek. In 2010 en weer in 2013 kajak hy met sy eie krag oor die Atlantiese Oseaan weswaarts oorgesteek. Die twee reise was die langste kajakvaart in die oop water wat nog ooit gemaak is. Hy is deur die National Geographic aangewys as “Avonturier van die Jaar 2014”. In 2017 voltooi hy 'n kajaktog ooswaarts oor die Atlantiese Oseaan. Hy is dood toe hy Kilimanjaro geklim het.Polsat News: Aleksander Doba nie żyje. Podróżnik miał 74 lata – Polsat News (pol.). polsatnews.pl. (2021-02-23).
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf Nie-amptelike webjoernaal vir Aleksander Doba se transatlantiese kajakvaart
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Poolse ontdekkingsreisigers