Luca Attanasio (23 Mei 1977 - 22 Februarie 2021) was 'n Italiaanse diplomaat wat van 2017 tot sy dood in Februarie 2021 as ambassadeur in die Demokratiese Republiek van die Kongo gedien het.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Sluipmoord