Erica niveniana is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Hottentots-Hollandberge. Daar is drie subpopulasies, die een se voorkomsgebied het gekrimp as gevolg van die Houhoekpas se konstruksie op die N2-nasionale pad. Die ander twee het herhaaldelik onder veldbrande deurgeloop en dit bly die grootste bedreiging vir al drie populasies.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
niveniana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika