Die Natalse spookpadda (Heleophryne natalensis) is inheems aan Suidelike Afrika. Die padda word gevind in die Drakensberge, Malutiberge en op die groot eskarp van Suid-Afrika, Eswatini en Lesotho. Dit het 'n krimpende verspreiding aangesien dit helder, koue en vinnigvloeiende bergstrome benodig met digte plantegroei teen die oewers.

Bron

http://frogmap.adu.org.za/Species_text.php?sp=490

Kategorie:Paddas